Skip to content

Kommissaris van Korrektiewe Dienste onthul Bester het hom talle kere probeer kontak [KLANK]

# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgala, sê pogings om amptenare te beïnvloed kan op verskillende vlakke van korrektiewe instellings plaasvind. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê die veroordeelde moordenaar en verkagter, Thabo Bester, het herhaaldelik probeer om sy aandag te trek. Thobakgala sê Bester se versoek is na formele klagtes en verteenwoordigings-prosesse verwys. Hy sê regstreekse ontmoetings met gevangenes vind slegs plaas wanneer hulle inligting het wat amptenare betrek:

ENG-ThobakgaleOnInmate