# Sokker: Die Stad Kaapstad versterk sy vennootskap met Oasis Reach for Your Dreams deur middel van die Hawelose Wêreldbeker-program en gebruik die spel om hawelose mense te ondersteun. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê agt spelers is gekies om Suid-Afrika in Januarie op die Wêreldbekertoernooi in Mexiko te verteenwoordig nadat byna 60 spelers aan keurings deelgeneem het:
Sokker: Hawelose Wêreldbeker-program gee Kaapstadse spelers ‘n kans om hulle lewens te herbou [KLANK]
ENG HighamOnHomelessSoccer