# Suid-Afrika vier vandag Internasionale Dag van Demokrasie en Build One South Africa sê 50-dae voor die plaaslike regeringsverkiesing ‘n stem vir ‘n kleiner party is nie ‘n verlore stem nie. Graham Charters van die party sê gevestigde partye baat by die wanopvatting dat slegs hulle ‘n werklike kans staan om te regeer. Hy sê Suid-Afrika het ‘n koalisietydperk betree en kiesers moet partye steun wat hul waardes die beste weerspieël:
BOSA vra kiesers om verlore stem-betoog te verwerp met 50-dae oor voor plaaslike verkiesing [KLANK]
ENG ChartersOnVoting