Skip to content

Padgebruikers voldoen aan die nuwe verpligte stop vir swaarvoertuie op Kaapstad se Kloofnek-weg [KLANK] 

# Die Stad Kaapstad sê padgebruikers voldoen aan die vereistes vir die nuwe baan vir swaarvoertuie en die verpligte stop op Kloofnekweg. Die Stad se Span vir Vervoernetwerkontwikkeling het KI-kamerabeelde van Julie en Augustus ontleed, waaruit geblyk het dat 83-persent van swaarvoertuie die korrekte baan gebruik. Rob Quintas, burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, sê die syfers dui daarop dat die maatreëls voldoening en padveiligheid verbeter:

ENG QuintasONKloofNekRoad