# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, doen ‘n beroep op gemeenskappe om graad 12-leerders te ondersteun tydens die aftelling na die matriekeksamen. Hy sê 71-duisend-300 voltydse kandidate in die provinsie sal die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen aflê, wat op 13 Oktober begin en op 25 November eindig. Londt sê onderwysers, leerhulpe en onderwysamptenare werk hard om te verseker dat leerders gereed is vir hul eindeksamen:
Gemeenskappe word aangemoedig om Graad 12-leerders te ondersteun tydens die aftelling na die matriekeksamen [KLANK]
ENG LondtONGrade12