Skip to content

Die polisie verskerp ondersoek nadat die liggame van vier vroue in die Kemptonpark-gebied gevind is

# Die polisie waarsku vroue in en om Kemptonpark, Ekurhuleni, veral Rhodesfield, om uiters versigtig te wees ná die ontdekking van die liggame van vier vroue in die gebied oor die afgelope twee maande. Die jongste liggaam is gisteraand gevind. Die polisie se woordvoerder Athlenda Mathe sê voorlopige inligting wat deur speurders ingewin is, het kommerwekkende ooreenkomste in die omstandighede van die sterftes aan die lig gebring:

ENG MatheONDiscovered