# Rugby: Die Springbokke het seker gemaak hulle wen die trofee vir die eerste Rugby’s Greatest Rivalry-reeks deur gister in die vierde en laaste wedstryd in Baltimore ‘n oortuigende oorwinning van 43-28 oor die All Blacks te behaal. Suid-Afrika het ses drieë teenoor Nieu-Seeland se vier gedruk, met Damian de Allende, Morné van den Berg, Malcolm Marx, Pieter-Steph du Toit, Kurt-Lee Arendse en Cameron Hanekom wat die doellyn oorgesteek het. Suid-Afrika het teen rustyd met 17-14 voorgeloop. Kaptein Siya Kolisi het ná die wedstryd kommentaar gelewer:
Rugby: Die Springbokke klop Nieu-Seeland met 43-28 in Baltimore en wen die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks met 3-1 [KLANK]
ENG SiyaKolisiONRGRSeriesTrophy