# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê hy vorder goed met die vul van befondsde vakante poste in sy instellings om die openbare gesondheidstelsel te versterk en gesondheidswerkers te ondersteun. Onderhoude vir een-duisend-259 poste is teen 9 September afgehandel, terwyl een-duisend-en-8 kandidate klaar op die kortlys was en een-duisend-393 poste geadverteer is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabaona, sê die poste is dus tans in verskillende stadiums van die werwingsproses:
Gautengse Gesondheidsdepartement vorder met die vul van vakante poste [KLANK]
ENG MabonaONVacantPosts