# Die Stad Tshwane het bewerings deur lede van opposisiepartye verwerp dat sy brandweervoertuie teruggeneem is omdat die Stad nie sy rekeninge kan betaal nie, en het die bewerings as vals en misleidend bestempel. Die burgemeester se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê dit is teleurstellend dat openbare verteenwoordigers so ‘n ernstige bewering maak en herhaal sonder om eers die feite vas te stel. Mgobozi het verduidelik dat die stad wel oor nooddienstevoertuie beskik wat tans herstel en in stand gehou word:
Stad Tshwane verwerp aantygings dat sy brandweervoertuie teruggeneem is [KLANK]
ENG MgoboziONFirefighting