# COSATU verwelkom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette, wat die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling gepubliseer het as ‘n belangrike stap in die stryd teen onwettige mynbou. Onwettige mynbedrywighede deur swaar gewapende misdaadsindikate het ‘n nasionale krisis geword en eis die lewens van mynwerkers, veiligheidswagte, polisielede en weermaglede. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê dié bedrywighede bedreig wettige werksgeleenthede in die mynbedryf, is ‘n gevaar vir gemeenskappe en ontneem die ekonomie jaarliks van meer as 70-miljard-rand aan inkomste:
COSATU verwelkom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette [KLANK]
ENG ParksONIllegalMining