Skip to content

Tshwane stel aanlyn platform vir sakelisensies en permitte bekend [KLANK]

# Die Stad Tshwane het sy aanlyn platform vir sakelisensies en permitte bekend gestel. Dit bied ondernemings en informele handelaars ‘n enkele digitale kanaal om aansoek te doen vir sakelisensies en handelspermitte, dit te hernu en die vordering van hul aansoeke dop te hou. Dit vorm deel van Tshwane se ekonomiese-herlewingsplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die stad verwag dit sal bydra tot korter omkeertye, beter rekordhouding en meer aanspreeklikheid in die verwerking van aansoeke:

ENG MabotsaONDevelopment