# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raad het ooreengekom die onmiddellike fokus moet op studentebefondsing en dienslewering bly. Hulle het ook die skema se finansiële posisie, die afhandeling van verskille, die regstelling van ouditbevindings, studenteverblyf en gereedheid vir die 2027-akademiese jaar bespreek. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê die fokus is nou daarop om bestendige bestuur en sterk uitvoerende leierskap in die skema te verseker:
Minister Manamela en Studentehulpskema-raad stem saam onmiddellike fokus moet op studentebefondsing wees [KLANK]
ENG SeedatONAgreeFocus