# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het ‘n reeks maatreëls aangekondig om die bestuur, leierskap en bestendigheid van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te versterk. Die minister het Richardt Ramashia as tussentydse voorsitter van die raad aangewys. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê die aanstelling het ten doel om leiding en bestendigheid te verseker terwyl die samestelling van die raad versterk word ooreenkomstig die NSFAS-wet:
Manamela kondig maatreëls vir NSFAS se bestuur en leierskap aan [KLANK]
ENG SeedatONGovernance