# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid versoek motoriste en die publiek om bedag te wees op misdadigers wat hulle voordoen as polisielede of verkeersbeamptes. Dit volg nadat ‘n Gautengse Verkeerspolisie-uniform en ‘n gesteelde Chery Tiggo 7 in ‘n eiendom in Dawnpark gevind is. Die Gautengse verkeerspolisie se woordvoerder, Sello Maremane, raai die publiek aan om nie self teen moontlike vals beamptes op te tree nie en nooit geld, dokumente of persoonlike besittings aan hul te oorhandig nie:
Ontdekking van Verkeerspolisie-uniform wek kommer oor nabootsing van verkeersbeamptes [KLANK]
ENG MaremaneOnOfficerImpersonation