Skip to content

Forum beweer parlementêre ad-hoc-komitee is onbevoeg [KLANK]

# Activists and Citizens Forum waarsku die parlementêre ad-hoc-komitee is bloot ‘n vermorsing van tyd en belastinggeld. Die komitee se mandaat is om bewerings van onbehoorlike invloed in die strafregstelsel en politieke inmenging deur die uitvoerende gesag te ondersoek. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hul is nie verbaas die komitee sukkel om ‘n verslag op te stel nie en dit toon duidelik parlementslede op die komitee is onbevoeg:

ENG BloemONIncompetent