Skip to content

ActionSA sê vordering tydens Mashaba-era in Johannesburg het stelselmatig verlore gegaan [KLANK]

# ActionSA se burgemeesterskandidaat vir Ontwikkelingsbeplanning in Johannesburg, Ayanda Allie, sê ontwikkelingsbeplanning het agteruitgegaan. Sy sê die metro slaag nie daarin om munisipale verordeninge toe te pas, onwettige grondbesettings hok te slaan en stedelike verval te bestuur nie. Allie het inwoners tydens ‘n debat op SABC versoek om die party se leier en voormalige burgemeester, Herman Mashaba, nog ‘n geleentheid te gee om sy droom vir die stad te verwesenlik:

ENG AllieOnMashaba