# RISE Mzansi is bekommerd oor die vier-duisend-500 voetgangersterftes wat die afgelope drie jaar op Suid-Afrika se snelweë aangeteken is. Woordvoerder, Makashule Gana, sê volgens die Departement van Vervoer het die N2 die hoogste sterftes aangeteken met een-duisend-500, gevolg deur die N1 met een-duisend-200, die N3 met een-duisend en die N4 met 800. Hy sê Suid-Afrika se padsterftesyfer van meer as 20 per 100-duisend mense is aansienlik hoër as die wêreldgemiddeld van vier tot vyf:
RISE Mzansi bekommerd oor 4 500 voetgangersterftes op snelweë [KLANK]
ENG GanaOnPedestriansDeaths