# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus verwag ‘n reuse-aanslag van die All Blacks in Saterdag se vierde en laaste toets in Baltimore. Hy het twee veranderings gemaak aan sy opdrafspan – Damian Willemse vervang die beseerde Cheslin Kolbe op heelagter, en Morné van den Berg begin op skrumskakel, met Cobus Reinach op die bank. Erasmus glo die Bokke moet hulle aanval verder verskerp om te wen en die reeks 3-1 te beklink:
Rugby: Erasmus verwag nog ‘n rillerstryd teen die All Blacks [KLANK]
ENG ErasmusOnConsistency