Skip to content

Afrika Mayibuye vier eerste herdenking met bekendstelling van manifes [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging het gister sy eerste herdenking gevier met die bekendstelling van sy manifes in Tembisa vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. Mayibuye se president, Floyd Shivambu, het Gauteng se burgemeesterskandidate bekendgestel, insluitend Themba “Skeem-GP” Nzimande vir Ekurhuleni. Tshwane, Emfuleni, Sedibeng en Midvaal se kandidate is ook bekend, terwyl Johannesburg afsonderlik aangekondig sal word. Hy sê die party se veldtog fokus op werksgeleenthede en verbeterde dienslewering:

ENG-ShivambuOnMayors