# Die president van die Afrika Mayibuye-beweging, Floyd Shivambu, sê die party sal kandidate van meer as vierduisend wyke oor al nege provinsies in die plaaslikeverkiesing op 4 November stel. Shivambu het ondersteuners toegespreek tydens die bekendstelling van die beweging se Gautengse burgemeesterskandidate en gesê Mayibuye is trots op sy vordering sedert sy stigting. Hy het die party se mandaat van totale vryheid en gelykstelling herbevestig terwyl hulle nou munisipaliteite regoor Suid-Afrika wil wen:
Afrika Mayibuye staan in meer as 4 000 wyke landwyd [KLANK]
ENG-ShivambuOnContest