Skip to content

MK Party bevraagteken Gana se rol in Artikel 89-komitee [KLANK]

# Die parlementêre leier van die MK-party, John Hlophe, sê die party wil hê die voorsitter van die Artikel 89-ampsklagkomitee, Makashule Gana, moet homself onttrek omdat sy party, Rise Mzansi, deel is van die Regering van Nasionale Eenheid. Hlophe het in ‘n onderhoud met die SABC gesê daar is kommer oor Gana se onafhanklikheid in die Phala Phala-ampsklagproses. Hlophe vra Gana se verwydering of ‘n nuwe verkiesing:

ENG-HlopeOnGana