Skip to content

Rugby: Kolisi sê Bokke wil vandag toetsreeks teen All Blacks wen

# Rugby: Bok-kaptein Siya Kolisi sê die span beskou vandag se derde toets teen die All Blacks as die beslissende wedstryd van die reeks, wetende dat as hulle verloor, is nie net nie die reeks daarmee heen nie, maar hulle sou dan ook twee uit drie keer tuis verloor het. Kolisi sê hulle wil nie reeks gelykop eindig nie; hulle gaan Soweto toe om die wedstryd te wen. Die FNB-stadion sal na verwagting volgepak wees met die afskop vanmiddag om tien oor vyf.