Skip to content

DA kritiseer Gautengse Onderwysdepartement oor munisipale skuld van R117-miljoen [KLANK]

# Die DA sê staatskole in Gauteng skuld munisipaliteite 17,2-miljoen-rand, wat die gevaar van water- en elektrisiteitsafsluitings verhoog. Die LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, het die syfer in die wetgewer bekend gemaak. DA-woordvoerder Michael Waters vra ‘n ondersoek na skole se munisipale koste, en ‘n verduideliking hoe die skuld vereffen gaan word sonder om leerprogramme te beïnvloed. Hy wil ook hê Maile moet die beplande besnoeiing van 343,9-miljoen-rand na ryker skole heroorweeg:

ENG WatersOnDebt