Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 2 September 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die OVK verwerp die ANC se bewerings oor ‘n tegniese fout op sy webwerf
# Shoprite toon ’n 12,2-persent-toename in sy wesensverdienste
# En Nepal hoop sommige van die duisende vermistes kan steeds gered word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………