Skip to content

Regter Mokgohloa kry ‘n spesiale amptelike begrafnis [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê wyle Regter Fikile Eunice Mokgohloa sal môre ‘n Kategorie Twee spesiale amptelike begrafnis in Pretoria ontvang. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die 65-jarige Mokgohloa het die Regbank met uitnemendheid gedien. Hy was sedert 2019 ‘n Regter van die Appèlhof en voorheen Adjunk-Regterpresident van die Hooggeregshof in Limpopo. Ramaphosa het bevestig die nasionale vlag sal halfmas hang:

ENG-MagwenyaOnMokgohloa