# Die DA in die Wes-Kaap neem kennis van die ANC se erkenning dat voortdurende moorde en geweldsmisdaad gemeenskappe in die provinsie raak en dringend aandag verg. Gillion Bosman van die DA sê dit is egter nie genoeg om die probleem net te erken nie en vra ANC-lede in die provinsiale wetgewer om hul invloed te gebruik en hul nasionale kollegas aanspreeklik te hou vir tekortkominge in wetstoepassings-mislukkings wat gemeenskappe weerloos laat:
DA Wes-Kaap eis optrede en nasionale aanspreeklikheid met geweldsmisdaad [KLANK]
ENG BosmanONCrime