Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 28 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana sê die bepalings in die BTW-wet maak voorsiening vir gesonde fiskale administrasie
# Koeberg Eenheid 1 word vanlyn gehaal, maar kernveiligheid word verseker
# En Rusland waarsku Brittanje oor katastrofiese gevolge vir sy steun aan Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………