Skip to content

Lebeya se regsverteenwoordigers sê polisie het nie sy regskoste betaal nie [KLANK]

# Die regspan van die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het voor die Madlanga-kommissie getuig die Polisiediens dek nie sy regskoste nie. Die span is steeds bereid om die te help. Die voorsitter, oudregter Mbuyiseli Madlanga, het aangedui die kommissie het dalk nie die gesag om regstreeks in te gryp nie. Hy het Lebeya aangeraai om die polisie se besluit te betwis nadat sy getuienis afgehandel is:

ENG-MadlangaOnLebeyaLegal