# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom ‘n nuwe raamwerk en ooreenkoms van verstandhouding tussen die regerings van Suid-Afrika en Zimbabwe om samewerking in Justisie en Korrektiewe Dienste te versterk. Gevangenisbevolkingsyfers dui aan daar is meer as 170-duisend gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke, insluitend ‘n beduidende aantal buitelandse burgers. Woordvoerder Claude Naicker sê enige projek moet oorweeg word om oorbevolking te verminder, druk op korrektiewe sentrums te verlig en oortreder-rehabilitasie te bevorder:
Staatsamptenare waarsku oorbevolkingskrisis in gevangenisse vereis dringende hervorming [KLANK]
ENG NaickerONPrisons