Skip to content

Nieu-Seelandse eerste minister stel verbod op sosiale media vir onder-16s voor [KLANK]

# Nieu-Seeland se eerste minister, Christopher Luxon, gaan ‘n nuwe wetsontwerp in die Parlement indien wat voorstel dat onder-16s verbied word op sosiale mediaplatforms. Wetsontwerpe moet drie stemrondes slaag voor dit bekragtig kan word. Australië het verlede jaar die eerste land geword om toegang tot sosiale media vir onder-16s te verbied. Luxon sê sosiale media stel kinders bloot aan skadelike inhoud, verslawende tegnologie en druk wat hulle nie kan hanteer nie:

ENG LuxonOnSocialMedia