# Die Wes-Kaapse polisie vra inligting wat kan help met die ondersoek na die moord op vier mense wie se verkoolde liggame gister in Dunoon, Kaapstad, ontdek is. Woordvoerder Novela Potelwa sê beamptes is ontbied na die N7-afrit op Malibongwe-rylaan waar hulle die liggame in ‘n oop veld langs die pad ontdek het:
Wes-Kaapse polisie vra inligting nadat vier verbrande liggame in Dunoon gevind is [KLANK]
ENG PotelwaONBodies