# Die Gauteng Gesondheidsdepartement sê beplande herstelwerk aan elektriese infrastruktuur Steve Biko Akademiese Hospitaal sal tot 1-uur vanmiddag plaasvind. Dit raak verloskunde, neonatale en pediatriese dienste, asook ses teaters en kritieke sorgeenhede, raak. Die hospitaal het hoërisiko-pasiënte verskuif en 33 elektiewe operasies herskeduleer. Noodprosedures sal voortgaan in die onaangeraakte teaters. Woordvoerder Steve Mabona sê noodmaatreëls is in plek om pasiënte te beskerm en ontwrigting van noodsaaklike gesondheidsorgdienste te verminder:
Steve Biko Hospitaal herinner pasiënte aan vier-uur lange kragonderbreking [KLANK]
ENG-MabonaOnElectricity