# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het aan die Madlanga-kommissie onthul dat vuurwapens, dwelms, ammunisie en byna 400-duisend-rand in kontant herwin is in die Morningside-woonstel waar taxibaas Bevan Loftus en vier ander in ‘n klopjag op 1 April 2023 dood is. Govender sê 197 rondtes ammunisie, ‘n R5-geweer, twee AK47’s en vier pistole is teruggevind, met een vuurwapen wat ballisties verbind is met ‘n driedubbele moord. Hy het erken dat hy nie die teruggevonde items verwerk of waargeneem het nie:
Govender onthul vuurwapens, dwelms, kontant in Morningside-woonstel gevind [KLANK]
ENG-GovenderOnLoftusGuns