# Die politieke ontleder, Ntsikelelo Breakfast, sê die ANC se keuse van burgemeesterskandidate hierdie naweek is belangrik aangesien die party ‘n beduidende afname in steun op plaaslike regeringsvlak ervaar. Die ANC stel hierdie naweek sy 2026 Plaaslike Regeringsverkiesingsmanifes in Diepsloot, Gauteng, bekend. Breakfast het aan die SABC gesê die party het gesukkel met dienslewering en bestuur. Hy het die ANC egter erkenning gegee vir die vorming van die plaaslike regeringsraamwerk:
Politieke ontleder sê ANC se steun het afgeneem op plaaslike owerheidsvlak [KLANK]
ENG-BreakfastOnANC