Skip to content

Kommissie bevraagteken of Adams misbruik is en of hy gewillig aan oortredings deelgeneem het [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, sê die getuienis van die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, laat vrae ontstaan of hy misbruik is of ‘n gewillige deelnemer was aan beweerde oortredings. Adams het die aantyging verwerp en gesê hy was nie willens en wetens betrokke nie en het niks finansieel daarby gebaat nie. Hy het aan die Kommissie gesê hy glo die inligting wat hy teëgekom het, is eg, maar dat hy die beslissings van die howe en die Nasionale Vervolgingsgesag sal respekteer:

ENG-Madlanga-AdamsOnParticipant