# Die voormalige Pakistanse premier, Imran Khan, is terug tronk toe geneem nadat hy etlike ure in die hospitaal deurgebring het. Dokters het hom medies gesond verklaar. Khan se party sê die stap skend ‘n bevel van die Hooggeregshof dat hy tot minstens middel-September onder mediese toesig moet bly. Owerhede sê hy is om veiligheidsredes na ‘n staatshospitaal geneem in plaas van die privaat hospitaal wat die hof gespesifiseer het. Khan is sedert 2023 in die tronk en ondersteuners sê sy gesondheid het versleg.
Imran Khan terug agter tralies na sy hopsitaalbesoek gouer afgehandel is