Skip to content

VF Plus in Ekurhuleni sê swak gehalte herstelwerk aan die Stoffberg-duikweg in Brakpan is onaanvaarbaar [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Stoffberg-duikweg in Brakpan, wat in Julie vanjaar na herstelwerk weer vir verkeer oopgestel is, toon reeds kommerwekkende tekens van verval. Riaan van Zyl van die party sê tydens toesig was dit duidelik dat die teer op die herstelde gedeelte, vanaf Goodsweg na die stasie, reeds verkrummel:

AFR ZylONUnacceptable