# Cosatu in Gauteng vra die Gautengse Departement van Gesondheid om te verseker die nuwe mobiele klinieke word behoorlik beman, toegerus, onderhou en ontplooi in gemeenskappe waar dit die nodigste is. Cosatu se voorsitter, Amos Monyela, sê gehalte-gesondheidsorg is ‘n noodsaaklike openbare diens en toegang tot gesondheidsorg is veral belangrik in werkersklas-gemeenskappe, omdat lang afstande, vervoerkoste en lang toue soms verhoed dat werkers betyds mediese behandeling ontvang:
Cosatu in Gauteng vra mobiele klinieke vir gemeenskappe in nood [KLANK]
ENG MonyelaONMobile