Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 13 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Ampsklagkomitee gaan voort met sy voorbereidings
# Die dodetal ná die veerboottragedie op die Karibameer in Zimbabwe styg tot 44
# En rugby: Die Bulls-afrigter sê hulle is nie ten volle voorbereid vir die All Blacks nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………