# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, het ‘n dringende ondersoek gelas na bewerings van seksuele wangedrag wat onderwysers en leerders van die Spesiallisskool Curtis Nkondo in Emdeni, Soweto, betrek. Die departement se woordvoorder, Onwabile Lubhelwana, sê ‘n graad 11-leerder se klagte teen ‘n onderwyser word ondersoek, sowel as ander bewerings wat onderwysers betrek. Hy sê die ondersoek sal vasstel of klagtes voorheen aangemeld is en of amptenare gepas opgetree het:
Maile gelas dringende ondersoek na bewerings van seksuele wangedrag in skool in Soweto [KLANK]
ENG LubhelwanaOnAllegations