Skip to content

Rugby: Mtawarira glo Springbokke gaan All Blacks oorrompel [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-legende Tendai “Beast” Mtawarira glo Suid-Afrika gaan Nieu-Seeland verslaan in die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks. Die stut, met 117 toetse op sy kerfstok, glo die Bokke se grofgeskut-voorspelers sal die All Blacks oorrompel en Suid-Afrika die voordeel besorg. Mtawarira sê die Suid-Afrikaanse pak se krag en fisiese aanslag kan beslissend wees in een van die sport se grootste kragmetings tussen die wêreldkampioen en sy vernaamste teenstander:

ENG MtawariraOnAllBlacks