# Cope se vroueafdeling doen ‘n beroep op ‘n nuwe era van vrouebemagtiging en -leierskap. COPE-vroue se woordvoerder, Elisa Mookho Ngoebo, sê geslagsgeweld, armoede, werkloosheid, diskriminasie en ekonomiese uitsluiting bly ‘n uitdaging vir vroue. Sy dring daarop aan dat vroue en jongmense moet stem vir verantwoordbare leierskap, skoon regering en verandering in die komende plaaslikeregeringsverkiesing:
COPE-vroue staan vir vroue se ekonomiese bemagtiging [KLANK]
ENG-NgoeboOnWomen