Skip to content

Didiza verwys ANC kommunikasie oor Madonsela na Ampsklagkomitee [KLANK]

# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het ‘n ANC-mededeling oor die aanbevole aanstelling van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier na die Artikel 89-ampsklagkomitee verwys. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het bekendgemaak Madonsela het voorheen regsadvies aan die ANC verskaf oor Artikel 89-reëls en -prosesse. Parlementêre woordvoerder Moloto Mothapo sê die bekendmaking is nie ‘n beswaar teen Madonsela se aanstelling nie. Die komitee sal die saak oorweeg:

ENG-MothapoOnMadonsela