# Ernst van Zyl van AfriForum sê uitgerekte onsekerheid oor eiendomsregte ondermyn steeds beleggersvertroue en benadeel Suid-Afrika se ekonomie. Sy uitsprake volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die grondwetlike uitdaging van die Onteieningswet uitgestel het, omdat sommige regspanne nie die geleentheid gehad het om hul argumente aan te bied nie. Van Zyl voer aan sleutelgedeeltes van die Wet wat onteiening sonder vergoeding toelaat, is ongrondwetlik:
AfriForum sê onsekerheid oor eiendomsregte ondermyn beleggersvertroue [KLANK]
AFR-VanZylOnCase