Skip to content

Sokker: Banyana pak Marokko vanaand in belangrike kwalifiseringswedstryd vir Wêreldbeker [KLANK]

# Sokker: Dis nou of nooit vir Banyana Banyana wanneer hulle vanaand om tien-uur teen die gasvroue Marokko speel, in ‘n deurslaggewende Vroue-Afrikabeker-kwarteindstryd op die Moulay El Hassan-stadion in Rabat. ‘n Oorwinning sal ‘n halfeindstryd vir Suid-Afrika verseker en die span vir die 2027 FIFA Wêreldbeker laat kwalifiseer. Afrigter Desiree Ellis sê die wedstryd is ‘n herhaling van die 2022 WAFCON-eindstryd:

ENG-EllisOnMorocco