# Die VF Plus is bekommerd oor die Stad Kaapstad se voorgestelde wysigings aan die munisipale beplanningsverordeninge en sê dit ondermyn deursigtigheid en betekenisvolle openbare deelname. Pieter Janse van Vuuren van die party sê die veranderinge plaas ‘n onregverdige las op inwoners om beplanningsbesluite te monitor en kan die rol van gemeenskapsorganisasies beperk wat beswaar maak teen ontwikkelings. Janse van Vuuren het ook die openbare konsultasieproses van twee weke gekritiseer:
VF Plus bekommerd oor Stad Kaapstad se wysigings aan beplanningsverordeninge [KLANK]
AFR VanVurrenOnAmendments