# Advokaat Drushantha Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het aan die Madlanga-kommissie gesê dat sy geïntimideer is nadat sy die Artikel 27-verwysing in ‘n ondersoek bevraagteken het. Sy het die hoofondersoekbeampte, Dylan Perumal, uitgedaag, waarna die voormalige hoof, Andrea Johnson, haar opdrag gegee het om formeel op beweerde kantoorskinderpraatjies te reageer. Ramsamy sê Johnson het haar later vir nege maande opsygeskuif en beveel om haarself te bewys na haar besware:
Ramsamy van IDAC beweer Johnson het haar geïntimideer [KLANK]
ENG-RamsamyOnInsults