Skip to content

Beweging verwelkom Ramaphosa se aanstellings op Raad teen Geslagsgeweld en Vrouemoord [KLANK]

# Die Nasionale Skuilingbeweging van Suid-Afrika verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanstelling van sy lid, Zubeda Dangor, op Suid-Afrika se eerste statutêre Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord. Woordvoerder Joy Lange sê die raad is belangrik om die land se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord te versterk. Sy vertrou die raad sal samewerking tussen rolspelers verbeter, ondersteuning aan slagoffers versterk en die Nasionale Strategiese Plan oor Geslagsgeweld en Vrouemoord help bevorder:

ENG LangeOnAppointment