# Die Gautengse Gesondheidsdepartement verwerp bewerings dat ʼn pasiënt permanent blind gelaat is weens stukkende toerusting in die Steve Biko-akademiese Hospitaal. Woordvoerder Steve Mabona sê die verlies aan sig hou verband met talle vorige operasies en spesialiste het gewaarsku die prognose vir een oog was reeds swak. Hy erken wel vertragings wat verkryging betref, maar sê die hospitaal se kliniese rekords steun nie bewerings dat gebrekkige toerusting die blindheid veroorsaak het nie:
Gautengse Gesondheidsdepartement verwerp berigte oor blindheid in Steve Biko-hospitaal [KLANK]
ENG MabonaOnClaims