# United Africans Transformation vra dringende ingryping om die stygende misdaad in Tshwane aan te pak en sê gemeenskappe leef daagliks in vrees. Rani Mammushi van die party noem hoë vlakke van geweldsmisdaad, kapings, rooftogte, kabeldiefstal en dwelmsmokkelary in verskeie gebiede. Hy vra die ontplooiing van meer polisielede, die instelling van spesialis-misdaadbestrydingseenhede en verbeterde toesigstelsels. Mammushi vra ook samewerking tussen wetstoepassers en gemeenskappe:
UAT sê misdaad knou Tshwane se ekonomie [KLANK]
ENG MammushiOnCrime